Arno Jordaan - Is dit jy… Songtext

Arno Jordaan - Is dit jy… Übersetzung

Alles raak ligter, son brand jou donker, water raak warmer, drankies raak kouer, nagte raak langer, musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Dit is so duidelik, dis onvermydelik, dit is net tydelik, kom ons gebruik dit, dat jy is onbewus dat ek so naby is, maar ons is almal lus vir 'n bietjie van dit, van dit, van dit
Alles raak ligter, son brand jou donker, water raak warmer, drankies raak kouer, nagte raak langer, musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Die tyd het aangebreek om alles te vergeet ek hoop net jy is gereed, want ek weet ek is
As jy jou oë uitvee dan dink jy gladnie meer want dit wat nou gebeur gaan alles omkeer, omkeer, omkeer
Alles raak ligter, son brand jou donker, water raak warmer, drankies raak kouer, nagte raak langer, musiek 'n bietjie harder
Songtext-ubersetzung.com
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
As jy hier is, almal weet dit
As jy hier is
Alles raak ligter, son brand jou donker, water raak warmer, drankies raak kouer, nagte raak langer, musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Alles raak ligter, son brand jou donker, water raak warmer, drankies raak kouer, nagte raak langer, musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

Alles wird leichter, Sonne brennt Ihre dunklen Wasser wird wärmer, Getränke wird kälter, Nächte länger, Musik etwas lauter
Alles wird besser, wenn du hier bist
Die ganze Welt weiß, dass, wenn Sie sind hier
Es ist so klar, es ist unvermeidlich, es nur vorübergehend ist, wollen wir es nutzen, sind Sie nicht bewusst, dass ich so nahe war, aber wir fühlen uns alle wie ein bisschen davon, dieses, dieses
Alles wird leichter, Sonne brennt Ihre dunklen Wasser wird wärmer, Getränke wird kälter, Nächte länger, Musik etwas lauter
Alles wird besser, wenn du hier bist
Die ganze Welt weiß, dass, wenn Sie sind hier
Die Zeit ist gekommen, um nur hoffen, dass Sie bereit sind, alles, was ich zu vergessen, weil ich weiß, ich bin
Wenn Sie wissen, dass es dann ist es nicht mehr für stehen, was jetzt geschieht alles zu drehen, rückwärts, Reverse
Alles wird leichter, Sonne brennt Ihre dunklen Wasser wird wärmer, Getränke wird kälter, Nächte länger, Musik etwas lauter
Songtext-ubersetzung.com
Alles wird besser, wenn du hier bist
Die ganze Welt weiß, dass, wenn Sie sind hier
Wenn Sie hier sind, weiß jeder, es
Wenn Sie sind hier
Alles wird leichter, Sonne brennt Ihre dunklen Wasser wird wärmer, Getränke wird kälter, Nächte länger, Musik etwas lauter
Alles wird besser, wenn du hier bist
Die ganze Welt weiß, dass, wenn Sie sind hier
Alles wird leichter, Sonne brennt Ihre dunklen Wasser wird wärmer, Getränke wird kälter, Nächte länger, Musik etwas lauter
Alles wird besser, wenn du hier bist
Die ganze Welt weiß, dass, wenn Sie sind hier


Zuletzt bearbeitet von: Anonym

Übersetzung bearbeiten